PPRuNe Forums - View Single Post - Ex SAAF Mirage Pilot caught with cocaine
View Single Post
Old 19th Jan 2003, 14:37
  #1 (permalink)  
Gunship
GunsssR4ever
 
Join Date: Sep 1999
Location: Out there somewhere ...
Posts: 3,816
Likes: 0
Received 0 Likes on 0 Posts
Red face Ex SAAF Mirage Pilot caught with cocaine

I just heard most disturbing news :

A friend (many of you will know him) was caught with 25kg of cocaine in Australia.

I will only publish the full story when I have comfirmation on it. A sad story - very sad. Orca he was at your sqn as well.

Cheers,

Gunns
Afrikaans un-encoded version

Sorry about the coding that is not corrected yet ...

'n Tweede SuidZAfrikaner kan binnekort aan die Australiese polisie uitgelewer word nadat die€ polisie die
afgelope week 'n voormalige lugmagvegvliee...nier gearresteer het oor die smokkel van 25 kg. kokaU...ne met 'n
straatwaarde van sowat R43`miljoen.e
^Mnr. Frans Coetzee (46), 'n voormalige MirageZvliee...nier van die SuidZAfrikaanse lugmag wat tot met sy
arrestasie by die BAE/Ansett Vliegkollege by Tamworth in NieuZSuidZWallis 'n vlieginstrukteur was, is drie dae
gelede in die vroee... oggendure by sy huis in Tamworth in hegtenis geneem.e
^Sy arrestasie volg nadat die Australiese polisie reeds sedert April 2001 glo sy telefoon afgeluister en sy
eZposstelsel dopgehou het.e
^'n Vraghouer met die reusehoeveelheid kokaU...ene daarin versteek, het in die€ tyd in die hawe van Sydney vanaf
SuidZAfrika aangekom. Die polisie het nie onmiddellik toegeslaan nie, maar glo die betrokkenes dopgehou om vas
te stel of daar 'n groter smokkelnetwerk by betrokke is.e
^Sr. Supt. Mary MartinsZEngelbrecht, woordvoerder vir Interpol, het gister gese" die Australiese polisie werk
reeds die afgelope anderhalfjaar saam met Sanab, die polisie se narkotikaburo, om die netwerk bloot te le".e
^Australiese polisiemanne was reeds in SuidZAfrika om inligting en dokumentasie bymekaar te maak. Die
ondersoek gaan ondanks Coetzee se arrestasie voort, maar geen Australie...rs is nog aangekeer nie.e
^Volgens MartinsZEngelbrecht mag die€ polisie moontlik vra vir die uitlewering van minstens een SuidZAfrikaner.
Beeld het verneem dat dit miskien 'n familielid van Coetzee is.
^Coetzee het Vrydag in die hof in Tamworth op aanklagte van die handel in dwelms, waaronder die verskaffing en
besit van dwelmsdis hoe dit geformuleer is verskyn. Die saak sal vandeesweek in Sydney voortgaan, omdat die
beweerde misdryf da€a€r plaasgevind het. Coetzee sal dan pleit.e
^Coetzee was vroee...r 'n luitenantZkolonel in die lugmag waar hy onder meer 'n vegvliegtuiginstrukteur by 85
Gevegvliegskool (GVS) by die HoedspruitZlugmagbasis was.e
^Hy was 'n senior instrukteur by die Lugmagkollege in Thaba Tshwane voor hy in 1998 die diens van die lugmag
verlaat het.e
^Hy en nog twee SuidZAfrikaners, mnre. Ian Jones en Graham Rochatstet, vlieg sedert 2000 by die kollege. Jones
was voorheen 'n instrukteur by die SuidZAfrikaanse lugmag se 89 Gevorderde Gevegvliegskool by die Louis
TrichardtZlugmagbasis en Rochat 'n medeZinstrukteur van Coetzee by 85 GVS.e
^Rochat was ook vliegveiligheidsoffisier by die SuidZAfrikaanse Lugdiens na€ hy uit die lugmag weg is. Hy en
Jones is die€ week ook deur die Australiese polisie ondervra bloot weens die feit dat hul aldrie SuidZAfrikaners
is.e
^Hul huise is ook deursoek, maar na verneem word, het hulle nie van die dwelms geweet nie. Coetzee is geskei en
sy twee dogters het juis die afgelope vakansie by hom gaan kuier.e
^Prof. Andre€ Thomashausen van Unisa se Sentrum vir Internasionale Reg het gister gese" as Coetzee skuldig
bevind word, sal hy waarskynlik lewenslank tronk toe gestuur word omdat Australie... die doodstraf afgeskaf het.e
^''As hy in 'n land soos Thailand of Singapoer gevang is met so€ 'n hoeveelheid dwelms, sou hy ongetwyfeld die
doodstraf gekry het.''e
^Volgens Thomashausen sal die Australiese owerheid waarskynlik vir Coetzee 'n regsverteenwoordiger aanstel.
''Australie... het 'n uitstekende regstelsel en Coetzee sa€l 'n regverdige verhoor he".

Last edited by Gunship; 19th Jan 2003 at 14:56.
Gunship is offline