Geagte meneer moderator,
Ek wil graag vra dat FRAGRANT HARBOUR hervernoem word na:
STINKGAT HAWE
en dat hierdie forum in die toekoms slegs in AFRIKAANS aangebied sal word,want ek voel dat daar teen al die "japies" in CX ge-diskrimineer word...
Baie dankie vir u moeite
Die uwe
Slapfaan
(English version)
Dear moderator,
I hereby wish to request that FRAGRANT HARBOUR be re-named:
STINKGAT HAWE (afrikaans version)
and that this forum be conducted in AFRIKAANS only,because I feel that all the "japies" here at CX are being discriminated against....
Thank you for all your trouble
Yours sincerely
Slapfaan