PPRuNe Forums - View Single Post - AIRLINK @ O.R.Tambo
View Single Post
Old 12th Nov 2011, 10:57
  #9 (permalink)  
Capetonian
 
Join Date: Feb 2001
Location: In transit
Age: 70
Posts: 3,052
Likes: 0
Received 0 Likes on 0 Posts
(as reported in "Beeld" newspaper this morning)
May I just point out that Beeld is the SA equivalent of the Scum. It would make the Daily Mail look like a class act. 'Beeld' is Afrikaans for 'picture' and it is for those whose reading ability is limited.

Angs-landing: Net whisky troos hulle
2011-11-11 23:15

As hulle hom nie binne die volgende 10 sekondes sien nie, moet hulle weet hy is dood.

So het kapt. Harm Kelderman volgens mnr. Roop Maharaj, ’n passasier, aan sy bemanning en passasiers gesê toe hy die Avro 146-RJ85-vliegtuig sonder ’n neuswiel op die skuimbedekte aanloopbaan van die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park geland het.

“Toe ek dít hoor, het ek gedink dié is my laaste aand,” het Maharaj gister gesê.

Van die passasiers het beweer daar was nie noodpersoneel beskikbaar om passasiers te help wat kneusings opgedoen het toe hulle uit die vliegtuig tot op die glybane op die aanloopbaan moes spring nie. Na bewering was daar ook nie beraders nie.
“Die enige beraders wat beskikbaar was, was J&B, Bell’s en Jack Daniels (whisky),” het dr. Mark Manley geskerts.

Manley het gesê Kelderman het die vliegtuig met die landing ’n ruk lank op sy agterwiele gehou voordat hy die neus laat sak het.

“Die kajuit was vol rook. Ons het kalm gebly en ons het dit oorleef, danksy die vlieënier en sy bemanning,” het Manley gesê.

Die voorlopige ondersoek na die oorsaak van die noodlanding dui daarop dat die “menslike faktor” moontlik ’n rol gespeel het.

Die vliegtuig, met sy 73 passasiers en vier bemanningslede aan boord, het eergister kort ná 19:00 van die lughawe opgestyg op ’n vlug van 30 minute na die Oribi-lughawe buite Pietermaritzburg.

Volgens mnr. Zakhele Thwala, waarnemende direkteur van die Burgerlugvaartowerheid (BLO), was die vliegtuig nog in die lug toe die BLO ’n oproep van Airlink gekry het.

’n Ondersoeker is gestuur.

Gisteroggend is nog inspekteurs gestuur voordat die vliegtuig na ’n loods gesleep is vir verdere ondersoek.

Thwala het in ’n verklaring gesê die BLO gaan Airlink se vloot fyn dophou.

“Net ’n finale verslag sal met sekerheid presies kan aandui wat die oorsaak van die ongeluk was. Inligting wat egter in dié stadium beskikbaar is, dui daarop dat die menslike faktor ’n bydraende rol kon gespeel het.

“Ons het dus in die tussentyd ’n span inspekteurs saamgestel wat parallel met die ongelukondersoekbeamptes gaan werk om te verseker dat voorvlugprosedures nagekom is en (in die toekoms) nagekom word. Dit word gedoen om te verseker dat onveilige situasies nie gebeur en moontlike gevare nie ontstaan nie,” lui die verklaring.

Mnr. Rodger Foster, hoof van SA Airlink, het in verklarings op hul webwerf gesê hulle het self met ’n interne ondersoek begin.

Volgens me. Karin Murray, woordvoerder van Airlink, is dit normale prosedure vir ’n lugdiens om ná ’n voorval self ’n ondersoek te doen.

Sy het gesê alle passasiers het berading en mediese aandag gekry.

Die BLO sowel as mnr. S’bu Ndebele, minister van vervoer, het die bemanning gelukgewens met die suksesvolle uitvoering van die noodlanding.

Mnr. Cedric Geer van Pietermaritzburg vertoon eergisteraand trots sy “kapteinsvlerkies” wat kapt. Harm Kelderman, kaptein van die Airlink-vlug, ná die suksesvolle noodlanding aan hom geskenk het as aandenking. Volgens Geer, wat op sy dag ’n valskermsoldaat was, was die tyd terwyl hulle gesirkel het om brandstof te verbrand baie senutergend. Toe hy hoor hulle moet brace, weet hy dis nou of nooit.
Foto: Lerato Maduna


Here is a piss poor Google translation of the Afrikaans original (I changed a couple of the more glaring errors.)

If they are not within the next 10 seconds to see, they knew he was dead.

So Captain. Harm Kelderman told Roop Maharaj, a passenger, his crew and passengers when he said the Avro 146-RJ85 aircraft without a nose wheel on the foamed runway OR Tambo Airport in Kempton Park landed.

"When I heard, I thought this is my last night," Maharaj said.

Some of the passengers claimed there was no emergency personnel available to assist passengers who sustained bruises when they left the plane to the slides on the runway had to jump. Allegedly there were no counselors.
"The counselors are available only was J & B, Bell's and Jack Daniels (whiskey)," Dr. Mark Manley joked.

Manley said Kelderman the plane with the landing for a while on its back wheels on the nose before he dropped it.

"The cabin was filled with smoke. We stayed calm and we survived, thanks to the pilot and his crew, "said Manley said.

The preliminary investigation into the cause of the emergency landing suggests that the "human factor" may have played a role.

The plane, with its 73 passengers and four crew members aboard, Wednesday, just after 19:00 from the airport took off on a flight of 30 minutes after the Oribi Airport outside Pietermaritzburg.

According to Mr. Zakhele Thwala, acting director of the Civil Aviation Authority (CAA), the plane was still in the air when the CAA a call from Airlink received.

An investigator was sent.

Yesterday morning has sent inspectors to the aircraft before a pilot is towed for further investigation.

Thwala said in a statement that the CAA will Airlink's fleet closely.

"Just a final report will indicate certainty exactly what the cause of the accident. Information, however, at this stage is available, suggests that the human factor a contributing role was played.

"So we have in the meantime a team of inspectors made parallel to the accident investigators will work to ensure that flight procedures are met and (in future) are met. This is done to ensure that unsafe situations happen and not potential dangers arise, "it said.

Mr. Rodger Foster, Airlink CEO, said in statements on their website said they were yourself an internal investigation.

According to Miss Karin Murray, Airlink spokesperson, it is normal procedure for an airline to an incident itself an investigation.

She said all passengers counseling and medical attention.

The CAA and Mr.. S'bu Ndebele, Minister of Transport, the crew congratulated on the successful implementation of the emergency landing.

Mr. Cedric Geer of Pietermaritzburg on Sunday night proudly displayed his "kapteinsvlerkies" that Captain. Harm Kelderman, chief of the Airlink flights, after the successful emergency landing on his gift as a souvenir. According to Geer, who in his day a paratrooper, was the time when they circled to burn fuel very nerve-wracking. When he heard they have to brace, he knew it was now or never.
Capetonian is offline