PPRuNe Forums - View Single Post - Latest CAA Media Statement
View Single Post
Old 20th Dec 2007, 07:12
  #15 (permalink)  
Flutterbug
 
Join Date: Aug 2003
Location: sOUTH AFRICA
Posts: 16
Likes: 0
Received 0 Likes on 0 Posts
What are a Wannebe??

Hey Vlammie!! My Brotha froma notha Motha!!!

My Skat ek kannie verstaan hoekom jy jouself so opwerk oor DIE mannetjie nie, ek meen Kan jy Daai harige Blubberbutt op die beach imagine?? Scary!! Anyways, jy Moet pasop want hy sal jou met sy CAA skokstok aanrand!!

Goofy hoekom stuur jy nie vir ons jou ou selnommertjie nie dan kan ons almal jou bel!! Of miskien moet ons wag dat jy weer op kantoor is, julle maak mos net krismis en nuwejaar toe.

So bye the bye Goofy, hoe gaan dit met jou Broer, Butthead??

Vlammie jy moet 'n mooi krismis hou, en hou op om jou tyd so te mors, jy jaag tog net jou bloeddruk op!!

Liefde
Poenie
Flutterbug is offline