Geckogirl
22nd Feb 2007, 16:53
Hi All,
A little girl went missing in Pretoria on Sunday, the last reports were that she might be in Durban. Please can any and everyone involved in the Aviation Industry keep their eyes open for this child. There are rumours floating about that her hair might have been dyed red/orange.
If anyone spots this child at any of the airports please contact:
Insp. Andre Smit 082 739 7992 (Hercules Police Station)
http://i129.photobucket.com/albums/p212/GeckoSam/SheldeanHuman2007.jpg
My niggie (Sheldean Human) het gisteraand (Sondag 18 Febr 2007) weggeraak tussen 18:00 en 19:00 in Pretoria-Tuine.
Sy het 'n denim en pienk hempie aangehad.
Sy is in Gr 2 en word April maand 8jaar oud.
Stuur asb die foto aan as jul nie omgee nie.
Kontak persone:
Anne - 082 560 4479
Vivian - 082 365 7256
Baie dankie!!!
Vivian Marshall
[email protected]
Goeiedag,
Ek weet dat ons op ons lede kanstaatmaak om alles te doen om te help om hierdie dogtertjie te vind.
Alhoewel sy en haar ma nie lid is van CrisisOnCall nie, is dit nogtans ons plig om haar foto so vinnig moontlik te versprei.
Sheldean Human het Sondag 18 Februarie 2007 tussen 18:00 en 19:00 in 'n park in Pretoria-Tuine weggeraak .
Sy was op daardie stadium geklee in 'n denim romp en pienk hempie.
Sy is tans in graad 2 en word April 8 jaar oud.
Stuur asb. hierdie berig aan soveel moontlik epos adresse.
Kontak persoon : Insp. Andre Smit 082 739 7992 (Hercules Polisiestasie)
(Indien u die kind gewaar of weet waar sy tans is, kontak Andreasb. onmiddellik).