PDA

View Full Version : Afrikaans : mugAAPbe spring ook weer op die gravy train .. (Mugabe & his gravy train)


Gunship
14th Jan 2006, 13:19
MUGABE MET GROEP VAN 27 OP VAKANSIE : DIE BURGER (http://www.news24.com/Die_Burger/Nuus/0,,4-75_1862830,00.html)

Well brother's in arms .. or is it sister and brother in arms ... North and South of the Limpopo - same thing ... here we go.. in Afrikaans ...

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe het ’n rekordgetal van 27 mense saam met hom op sy jaarlikse vakansie na Maleisië geneem.

Sy kantoor het dié reis geregverdig deur te sê Mugabe gaan ook werk terwyl hy op vakansie is. :E

Uit intelligensie-bronne is verneem Mugabe se geselskap bestaan hoofsaaklik uit lede van sy presidensiële wag of van die geheime diens.

Die president het op 28 Desember aan boord ’n B767-huurvlug van Air Zimbabwe die land verlaat en daarna ’n vlug van Johannesburg na Singapoer gehaal.

Gewoonlik reis Mugabe met ’n 737-vliegtuig van Air Zimbabwe, maar dié vliegtuig is weens herstelwerk nie beskikbaar nie en daar was glo ook nie genoeg brandstof vir Mugabe om met Air Zimbabwe tot in Singapoer te vlieg nie. :p:p:p

Hy het dus met Singapore Airlines van Johannesburg gevlieg, terwyl nog 8 van die afvaardiging met Malaysian Airlines gevlieg het.

Die groep, wat Mugabe se vrou en kinders insluit, het in Kuala Lumpur ontmoet.

Mnr. George Charamba, Mugabe se woordvoerder, het by navraag gesê hy is nie seker van die presiese getal mense in Mugabe se groep nie, maar het bevestig amptenare van sy departement is saam.

“Die feit dat hy (Mugabe) op vakansie is, is net ’n tegniese term. Sover ek weet, sal die president dié geleentheid gebruik om sakelui te ontmoet. Hy is steeds die staatshoof en daarom neem hy dié personeel saam met hom wat hy weet hom sal toelaat om vyf of ses dinge te doen terwyl hy weg is.”

Charamba wou nie sê wat presies Mugabe beplan om te doen nie, maar het gesê hoewel sy familie vakansie sal hou, sal hy “beslis werk”.

Charamba het die media gekritiseer oor hul belangstelling in Mugabe se reis.

Daar is egter glo ook in regeringskringe ontevredenheid oor die entourage in ’n tyd waarin buitelandse valuta skaars is.

Gunship
20th Jan 2006, 03:45
Well he is back : First a quick stop in SA though :

Zimbabwe's President Robert Mugabe and his wife, Grace, made a quick visit to Garden City Clinic here - after first going to the wrong hospital.

The president and his wife made the trip in a white armoured vehicle to "visit a friend" on Thursday.

They first went to Milpark Clinic, because they were apparently under the impression that the friend had been admitted there.

Garden City Clinic manager Leoni Beaurain said: "Yes, he was here to visit someone, but we didn't know he was on his way. He just turned up, visited, and left again."

"He is not in the hospital and is not a patient of one of our doctors," she said.

Assistant manager Linda Gnade confirmed that Mugabe had visited a friend.

She didn't want to say in which section the friend was because of patient confidentiality.

Iman Rappetti, a reporter at Radio 702, said she was at the hospital when Mugabe, his wife and retinue were leaving.

"They came down the fire escape and Mugabe was less than two metres away from me.

"I immediately recognised him and asked him the reason for his visit.

"He smiled amusedly and seemed as if he wanted to answer, but a bodyguard stepped in and forced me to back off," she said.

Mugabe and his following then left the hospital in convoy.

Foreign affairs spokesperson Ronnie Mamoepa said he was not aware of Mugabe's visit, but as far as he knew it was not an official one.

"If it was an official visit we would have known about it in advance."